KYK: Vragmotor ploeg deur voertuie op N10 – een dood
Waarskuwing! Video-opnames in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. OOS-KAAP. – ‘n Vragmotor het Maandag omstreeks 16:00 op die N10, naby Cradock, met twee…
Waarskuwing! Video-opnames in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. OOS-KAAP. – ‘n Vragmotor het Maandag omstreeks 16:00 op die N10, naby Cradock, met twee…
VRYSTAAT. – Die Harrismith-polisie het ’n beroep op die publiek gedoen om te help met inligting nadat die onherkenbare liggaam van ‘n persoon op…
WES-KAAP. Die Stad Kaapstad het bevestig dat die indringende boorkewer polyphagous shot hole borer (PSHB) nou ook in dele van die Kaapstadse middestad en…
WES-KAAP. – Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het strandgangers en ander kusbesoekers gewaarsku om versigtig te wees tydens ’n nuwemaan-springgety wat Saterdag 20 Desember sy…
VSA. – Die eienaar van TikTok, ByteDance, het ‘n ooreenkoms met ‘n groep beleggers, meestal Amerikaners, geteken om die VSA-toep deur ‘n nuwe groep…
WES-KAAP. – Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het op 16 Desember gesê: Vandag behoort die laaste keer te wees dat…
NOORD-CAROLINA, VSA. – Greg Biffle, ‘n voormalige Amerikaanse bestuurder van Nascar, en sy familie is onder sewe mense wat in ‘n vliegtuigongeluk by ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Vier gewilde strande in Durban is tydelik gesluit nadat waterbesoedeling, vermoedelik weens rioolstortings, opgespoor is. Die sluitings volg nadat die Pietermaritzburg-hooggeregshof ’n…
Boerpotte: Daily lotto: R150 000 Daily lotto plus: R450 000 uitslae: Daily Lotto: 02, 09, 18, 21, 29. Daily Lotto Plus: 10, 11, 20, 30, 33.
OOS-KAAP. – ’n Grootskaalse soektog duur voort na ’n 13-jarige seun van Mthatha wat Dinsdag in die branders by Hole-in-the-Wall vermis geraak het. Luidens…