10 in hegtenis ná terugkry van ‘gekaapte’ sleepwaens en goedere
GAUTENG. – Altesaam 10 verdagtes is in hegtenis geneem nadat vragmotorsleepwaens met gelaaide goedere, wat na bewering gekaap is, op Tambokiesfontein-plaas in Zonkizizwe teruggekry…
GAUTENG. – Altesaam 10 verdagtes is in hegtenis geneem nadat vragmotorsleepwaens met gelaaide goedere, wat na bewering gekaap is, op Tambokiesfontein-plaas in Zonkizizwe teruggekry…
iBeef, powered by Beefmaster, het ’n smullekker resep vir jou!Verras jou familie en vriende hierdie feestyd met ons:Sticky, sour & sweet beef ribs –…
OOS-KAAP. – ’n Anonieme weldoener het Maandag vir ‘n groot verrassing gesorg toe hy alle uitstaande lay-bys by PEP in Aberdeen betaal het. Die…
VSA. – Die Amerikaanse regering het formeel erken sy loodse en ‘n lugbeheerkontroleerder het fouteer, wat tot die botsing tussen ‘n Black Hawk-helikopter van…
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het vandag (Donderdag) amptelik op die Hooggeregshof se uitspraak oor die wetlikheid van privaat en vrywillige brandweerdienste gereageer. In…
VSA. – Die ster van Buck Rogers, Gil Gerard, is in die ouderdom van 82 oorlede. Lees ook: Ghislaine Maxwell wil hê hof moet…
GAUTENG. – Die Pretoria-hooggeregshof het Woensdag 17 Desember ten gunste van die Sinoville Firefighting Association (SFFA/SBBV) beslis in ’n saak wat deur die Stad…
KWAZULU-NATAL. – ’n Voertuig het Woensdag in Old Main Road in Ottawa uitgebrand nadat dit glo weens ‘n meganiese fout aan die brand geslaan…
Gerhard, Karin en Lente van Jaarsveld (2) van Pretoria is in ’n kop-aan-kop-botsing beseer nadat ’n ander voertuig se band gebars het toe dit…
KWAZULU-NATAL. – ’n 16-jarige meisie het Woensdag haar pa (49) se lewe gered, nadat sy hom hangend aan buitebalke by hulle huis in Ethekweni…