Polisielid wat glo vrou in selle verkrag, borg geweier
'n Polisielid wat glo 'n vrou in die selle verkrag het se aansoek om borg is geweier.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,495 op Wednesday 3 April 2024.
'n Polisielid wat glo 'n vrou in die selle verkrag het se aansoek om borg is geweier.
Die opsie om hom na ’n ander park te verskuif, sou nie met sy herstelproses gehelp het nie, aangesien jonger leeumannetjies die oorhand sou…
Dit is glo die eerste Afrika-fliek was so ’n prestasie behaal.
Die polisie in die Oos-Kaap is op soek na drie gewapende verdagtes wat Dinsdag 'n plaasaanval in Somerset-Oos uitgevoer het.
Die Limpopo-polisie waarsku oor die verspreiding van gerugte oor 'n "shutdown" en moedig die publiek aan om sonder vrees met hulle lewens aan te…
'n Raadslid is Dinsdagaand doodgeskiet en sy vrou aangerand toe vier verdagtes met klapmusse hulle huis bestorm het.
'n Bewaringsbevel vir meer as R43 miljoen in 'n bedrogsaak waar die DRK bedrieg is, is in die hooggeregshof bekom.
Damelin, Icesa, City Varsity en Lyceum-kolleges se registrasie is verlede maand gekanselleer na Educor nie geouditte finansiële state vir 2021 en 2022 kon voorsien…
Minstens 131 mense is tans in die hoofwegtonnels vasgekeer, insluitend 50 werknemers van die Silk Place-hotel in Taroko.
Unite behind the DA and vote for a new caring government to bring crime down and end load-shedding.