Dodetal in Gaza styg tot byna 33 000
Israel word deur die wêreld gekritiseer na hulle weermag sewe noodhulpwerkers doodgemaak het toe hulle noodkosvoorrade afgelewer het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,495 op Wednesday 3 April 2024.
Israel word deur die wêreld gekritiseer na hulle weermag sewe noodhulpwerkers doodgemaak het toe hulle noodkosvoorrade afgelewer het.
Dit is onbekend wat die uitbraak veroorsaak het, maar daar is 'n moontlikheid dat die water in die provinsie tot die probleem bydra.
Die ma en dogter is met verskeie steekwonde aan hulle liggame in 'n plas bloed aangetref.
Botswana se president het gesê strenger reëls oor die invoer van jagtrofees sal die land armer maak.
Minstens 77 mense is in geboue of onder puin vasgekeer met reddingspogings steeds aan die gang.
'n Ma en haar minderjarige dogter se lewelose liggame is Dinsdagoggend by hulle huis gevind.
Die weermag ontken bewerings van twee soldate in rebelle-aanhouding.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Dit volg na die Internasionale Geregshof in Suid-Afrika se guns beslis het en bevind het Israel moet meer hulp in Gaza toelaat.
Curro Holdings het om verskoning gevra vir 'n sosialemediaplasing wat kritiek uitgelok het.