Verdagte doodgeskiet en drie in arres
OOS-KAAP. – Die polisie het Saterdag ‘n verdagte noodlottig gewond en nog drie in hegtenis geneem toe ‘n skietery uitgebreek het. Lt.col. Siphokazi Mawisa…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,626 op Monday 12 August 2024.
OOS-KAAP. – Die polisie het Saterdag ‘n verdagte noodlottig gewond en nog drie in hegtenis geneem toe ‘n skietery uitgebreek het. Lt.col. Siphokazi Mawisa…
Lees ook: Nick Frischke-verdagtes vandag weer in die hof Die Gautengse LUR vir onderwys, Matome Chiloane, het ouers verseker hulle kinders sal teen die…
WESKAAP. – Die departement van water en sanitasie het die groenlig gegee vir die konstruksie van ‘n nood-oorloop by die vierde opgaardam in die…
Lees ook: Israel wil nuwe Hamas-leier doodmaak terwyl kommer oor volskaalse oorlog toeneem GAZA. – Israel se weermag het die naweek opdrag gegee dat…
Met ‘n panga in die hand op pad om ‘n bejaarde vrou en haar bedlêende man dood te maak om hulle besittings te steel,…
MPUMALANGA. – Drie persone, onder wie ‘n leerling, die bestuurder en die passasier van ‘n bakkie, het gesterf toe drie voertuie vanoggend op die…
KRUGERWILDTUIN. – SANParke beplan dissiplinêre optrede teen ‘n motoris wat ‘n leeuwyfie in die Krugerwildtuin gestamp het. Die voorval het op Vrydag 9 Augustus…
Lees ook: Nick Frischke steeds vermis na ’n jaar WYNBERG. – Die verdagtes in die Nick Frischke-saak verskyn vandag in die Wynberg-landdroshof. Frischke (23),…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Voertuigbestuurder het Saterdagoggend vroeg ‘n ongeluk veroorsaak toe hy op die M4 by die Umhlanga Rocks-afrit in die aankomende verkeer ingery…
Lees ook: Covid-gevalle vermeerder by Olimpiese Spele PARYS, FRANKRYK. – Die Olimpiese Spele het gister met ‘n skouspel van lig en musiek afgesluit met…