Viljoen-egpaar in VSA deur immigrasie-owerhede ‘ICE’ aangehou
VSA. – Petrus Jacobus Viljoen (57) en Melany Juanita Viljoen (39) word tans by twee verskillende immigrasie-aanhoudingsfasiliteite (ICE) in die Verenigde State aangehou, volgens…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,207 op Monday 16 March 2026.
VSA. – Petrus Jacobus Viljoen (57) en Melany Juanita Viljoen (39) word tans by twee verskillende immigrasie-aanhoudingsfasiliteite (ICE) in die Verenigde State aangehou, volgens…
VSA. – Melany Juanita Viljoen (39) word tans deur immigrasie (ICE) by die Broward Transitional Center in die Verenigde State aangehou. Mel is op…
VSA. – Peet Viljoen (57) word tans deur immigrasie (ICE) by die by Florida Soft Side South Detention Facility in die Verenigde State aangehou.…
GAUTENG. – Matipandile Sotheni (41), ‘n voormalige spesialetaakmaglid, het vanoggend (Maandag) op die aanklag van Marius van der Merwe, oftewel Getuie D, se moord…
GAUTENG. – Die departement van gesondheid in die provinsie het tans uitstaande skuld van R4,57 miljard aan pasiëntfooie, waarvan R1,8 miljard van ander staatsdepartemente…
WES-KAAP. – ‘n Verdagte (19) het verlede Woensdag sy rieme styfgeloop toe hy glo ‘n goue hangertjie van ‘n Noorse toeris se nek gegryp…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gyselaarsituasie by die Ntumzuma-polisiekantoor in die noorde van Durban het vanoggend (Maandag) die lewe van ‘n verdagte (22) gekos. Polisiepersoneel is…
WES-KAAP. – Ian Cameron, voorsitter van die polisie se portefeuljekomitee, het die publiek gevra om nooddienste te respekteer. Dit volg nadat ’n ambulans hierdie…
GAUTENG. – Andrew Molifi (51) het op 12 Maart in die Pretoria- espesialiseerde kommersiële-l misdaadhof verskyn op 34 aanklagte van bedrog of alternatiewelik diefstal…
GAUTENG. – ’n Onlangse verslag van die Tshwane-metro toon dat buitensporige siekverlof onder amptenare dienslewering ernstig belemmer. Tussen April en Junie 2025 het 18…