Mk-party verwerp aanvang van Madlanga-kommissie
GAUTENG. – Die MK-party het die besluit om die Madlanga-kommissie reeds vandag, 17 September, met sy werksaamhede te laat begin, as onwettig veroordeel. Die…
GAUTENG. – Die MK-party het die besluit om die Madlanga-kommissie reeds vandag, 17 September, met sy werksaamhede te laat begin, as onwettig veroordeel. Die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die departement van hoër onderwys se versuim om op te tree teen beweerde korrupsie by Unisa as ’n voorbeeld van…
GENÉVE, SWITSERLAND. – Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het bevestig dat sekere medisyne wat aanvanklik vir diabetes ontwikkel is, toenemend oorweeg word vir gebruik in die…
WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) in die Wes-Kaap het kennis geneem van die provinsiale regering se besluit om Artikel 91 van die…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het sy eerste deurry vir voertuiglisensies in Brackenfell bekendgestel. Motoriste kan nou hul voertuiglisensies binne vyf minute hernu sonder…
GAUTENG. – Solidariteit het ’n lastersaak teen Khumbudzo Ntshavheni, die minister in die presidensie, met president Cyril Ramaphosa as tweede respondent, ingestel. Solidariteit vra…
OOS-KAAP. – Meer as 300 meisies tussen die ouderdom van 10 en 14 het sedert April 2025 in die Oos-Kaap geboorte gegee. Verskeie kriminele…
WES-KAAP. – Die Wes-Kaap-hooggeregshof het die Stad Kaapstad en die departement van binnelandse sake en openbare werke toestemming gegee om die balju te magtig…
WES-KAAP. – ’n Navorsingspan van Universiteit Stellenbosch het vir die eerste keer bewyse gevind van ’n skaars klas fenoliese verbindings, bekend as flavoalkaloïede, in…
WES-KAAP. – Chirurge van Tygerberg-hospitaal het Suid-Afrika se eerste robotiese nierskenkeroperasie (skenker-nefrektomie) suksesvol uitgevoer. Die nier van ’n 45-jarige ma is met robottegnologie verwyder…