AD – Koop jou “hands free sanitizer” by Diskonto
Diskonto verkoop nou hands free sanitizer pompe teen slegs R595. Maak seker jy koop joune of skakel 053 833 1035 vir meer inligting.
Diskonto verkoop nou hands free sanitizer pompe teen slegs R595. Maak seker jy koop joune of skakel 053 833 1035 vir meer inligting.
KIMBERLEY – ’n Minimum van 0°C en ’n maksimum van 19°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Klink hier vir meer weer voorspellings.
Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het Donderdag die nuwe regulasies ingevolge reisvakansies, oefentye en verblyf bekendgemaak. Jy mag tussen 06:00…
Hier kan jy nou daagliks die Suid-Afrikaanse rentekoers dophou. Land Suid-Afrikaanse Rand VSA dollar R 17.27 Euro R 19.38Britse pond R 21.31Australiese dollar R 11.86Indiese…
Victoria WEST – Polisie hier ondersoek ’n saak van moord na die dood van ’n 38-jarige man gister. Lt. kol. Dimakatso Mooi, polisiewoordvoerder, sê…
UPINGTON – Polisielede in die Upington-omgewing het drie skole besoek en meisies van sanitêre produkte voorsien. Dit is deel van die Keep a girl…
Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het nóg 16 gevalle van die virus in die provinsie bevestig. Daar is nou ‘n totaal van 270…
Nuusflits is op soek na die vrolikste en kreatiefste maskers wat jy of iemand wat jy ken gekoop of gemaak het sedert die inperking…
Om jou vloere te vervang kan jou hele huis anders laat lyk. Dalk het jy jare terug jou teëls vervang en is van die…
Bheki Cele, die minister van polisie, het gesê daar was ’n toename in die moordsyfer in die land sedert die land vlak drie van…