Kwaryntyn Jane: Karen Zoid gaan live!
Luister hoe Karen Zoid vanoggend regstreeks haar liedjie Aeroplane Jane geïmproviseer het. Die oorspronklike liedjie: Aeroplane Jane
Luister hoe Karen Zoid vanoggend regstreeks haar liedjie Aeroplane Jane geïmproviseer het. Die oorspronklike liedjie: Aeroplane Jane
Die korona-syfer in Suid-Afrika het volgens die minister van gesondheid op 31 Maart op 1 353 gestaan. Die aantal gevalle het dus ná die…
KIMBERLEY – Cassel Mathale, adjunkminister van polisie, genl. Kehla Sitole, nasionale kommissaris en die Suid-Afrikaanse Polisiediens se bestuurspan sal vir die oorblywende tydperk van…
UPINGTON – Mase Manopole, LUR van gesondheid in die Noord-Kaap, het praktiese gesondheidswenke teen die bekamping van Covid-19 aan inwoners van Upington gegee. Manopole…
KIMBERLEY – ’n Motorongeluk het by die vierrigtingstop by Green- en Findlaystraat in Kirstenhof Kimberley, plaasgevind. Na bewering was ’n verkeersbeampte en ’n ander…
SUID-AFRIKA – Die sentrale universiteit vir tegnologie (SUT) in die Vrystaat, saam met twee privaat entiteite het ’n entrepreneur-matrikulant van die jaar-kompetisie van stapel…
KIMBERLEY – ’n Minimum van 15.78°C en ’n maksimum van 24.98°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Partly cloudy throughout the day. Wind:…
KIMBERLEY – Alhoewel daar op verskeie kere teen paniekaankope gewaarsku is, het mense gister regoor die land steeds in lang rye buite inkopiesentrums gestaan.…
Hierdie is ’n heerlike getoetste en beproefde kerrienoedelslaai resep. Jy kan dit ook in grootmaat maak en dit in ’n lugdigte houer bêre. Bestanddele:…
Slegs onder ’n vyfde van alle Suid-Afrikaanse-pensionarisse, wat bo die ouderdom van 60 is ontvang maandeliks ’n privaat pensioen. Die nuwe ouderdomstoelae vanaf die…