Nog geen inhegtenisnemings ná ma en seun ook op N2 beroof is
WES-KAAP. – Geen inhegtenisnemings is nog gemaak nie nadat Masroefa Kassen en haar seun (11) ook op 13 Desember naby die Borcherds Quarryweg-oprit op…
WES-KAAP. – Geen inhegtenisnemings is nog gemaak nie nadat Masroefa Kassen en haar seun (11) ook op 13 Desember naby die Borcherds Quarryweg-oprit op…
Diefstal, vandalisme en onwettige okkupasie van onbewaakte huise neem toe gedurende vakansieperiodes. Met behoorlike voorbereiding kan die risiko beduidend verminder word. Mike Bolhuis van…
GAUTENG. – Die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se taxi-taakspan, saam met Gauteng-verkeerspolisie en die SAPD, het tydens ’n openbare operasie in Alberton en Daveyton 17 minibusse…
SA Rugby het hulle medelye uitgespreek ná die dood van die voormalige Springbok-vrouekaptein Lusanda Dumke. Lees ook: Voormalige Springbok-rugbyspeler Bevin Fortuin sterf op 46…
KANADA. – Die Kanadese regering het ’n waarskuwing aan sy burgers uitgereik oor reis na Suid-Afrika en dring daarop aan dat vakansiegangers en besoekers…
AUSTRALIë. – Naveed Akram (24), wat daarvan beskuldig word dat hy die terreuraanval by Bondi Beach saam met Sajid, sy pa, uitgevoer het, het…
OEKRAÏNE. – Verskeie mense is beseer nadat ‘n Russiese lugaanval gister ‘n nege-verdieping residensiële gebou in Zaporizhzhia getref het. Lees ook: Vredesamesprekings in Rusland…
MPUMALANGA. – Die polisie het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat 10 Buscor-busse in die vroeë oggendure by ’n busdepot in Barberton uitgebrand is.…
VSA. – Die tweede dokter in die Matthew Perry-saak is gister tot agt maande huisarres gevonnis vir sy rol in die sameswering om ketamien…
GAUTENG. – Die departement van binnelandse sake het sewe Keniaanse burgers, wat glo aansoeke van sogenaamde “vlugtelinge” vir die VSA verwerk, tydens ‘n operasie…