Amerikaanse weermag val nog ‘n beweerde dwelmboot aan
STILLE OSEAAN. – Die Amerikaanse weermag het gister aangekondig dit het nog ‘n beweerde dwelmboot in die Stille Oseaan aangeval, waartydens vier mense gedood…
STILLE OSEAAN. – Die Amerikaanse weermag het gister aangekondig dit het nog ‘n beweerde dwelmboot in die Stille Oseaan aangeval, waartydens vier mense gedood…
GAUTENG. – Twee verdagtes is Woensdag kort ná 18:00 noodlottig tydens ’n skietgeveg met die polisie naby ’n sakeperseel in Stormhill, Florida, gewond. Luidens…
NEW YORK, VSA. – Ghislaine Maxwell, die vrou wat die seksoortreder Jeffrey Epstein gehelp het om minderjarige meisies seksueel te laat misbruik, het ‘n…
GAUTENG. – Twee verdagtes wat na bewering beplan het om ’n koerierafleweringsvoertuig te beroof, is Woensdag noodlottig gewond en ’n derde beseer. ’n Skietgeveg…
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 01, 06, 12, 26, 40, 54. Bonus: 38. Lotto Plus 1: 08, 18, 23, 37, 51, 53. Bonus: 47. Lotto Plus 2: 09, 11, 21, 28, 42, 52. Bonus: 53
OOS-KAAP. – Die polisie ondersoek verskeie moorde in Walmer, Gqeberha, nadat ‘n aantal mense op 14, 15 en 16 Desember daar doodgeskiet is. Polisiewoordvoerder,…
VRYSTAAT. – ’n 17-jarige meisie is in hegtenis geneem nadat sy glo haar mansvriend (29) in Phiritona, Heilbron, met ’n mes doodgesteek het. Luidens…
INTERNASIONAAL. – ‘n Seun (15) is aangekla van die moord op ‘n 9-jarige meisie, Aria Thorpe, wat twee gelede haar negende verjaardag gevier het.…
Nkosana Kenneth Makate, die voormalige intern by Vodacom, wat die idee vir die Please Call Me uitgedink het, het arbitrasie met sy voormalige regsbefondser,…
Hou jou jaareindfunksie by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n…