Nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik. Lees ook: 18 dood nadat boot met migrante omslaan ‘n Geel vlak 1-waarskuwing…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik. Lees ook: 18 dood nadat boot met migrante omslaan ‘n Geel vlak 1-waarskuwing…
VK. – 21 mense, insluitend ‘n 3-jarige kind, moes gister behandeling ontvang nadat hulle in ‘n hysbak met pepersproei in aanraking gekom het toe…
Hou jou sakekonferensies en vergaderings by die Horseshoe Motel en wees verseker dit sal glad verloop met die spesiale pakkette vir elke geleentheid. Skakel…
OOS-KAAP. – ‘n Pa (51), ‘n topregeringsamptenaar, en sy seun (22) is Vrydagmiddag ná 16:00 naby Decoligny R61 vir die beweerde besit van 38…
GAUTENG. – ’n Minibustaxi wat op die R80 Mabopane‑hoofweg in die rigting van Soshanguve gery het, is Donderdagaand ná 22:00 deur booswigte se gebruik…
AUSTRALIË. – In Australië word ouers en versorgers aangemoedig om met hul baba te kommunikeer voordat hulle ’n doek ruil. Dit sal glo kinders…
NIGERIË. – Ongeveer 100 leerlinge wat in November by ‘n Katolieke skool in Nigerië ontvoer is, is vrygelaat. Lees ook: Sowat 315 leerlinge en…
KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou (21) is tot 12 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat sy deur die Mtubatuba-streekhof aan moord op haar pasgebore baba skuldig…
Netflix het aangekondig dat dit Warner Bros., insluitend sy film- en televisiestudio’s, HBO Max en HBO, gaan oorneem. Volgens Netflix sal hierdie transaksie hul…
WES-KAAP. – Pogings is aan die gang om ’n taxibestuurder op te spoor wat roekeloos en nalatig bestuur het terwyl hy vir owerhede weggejaag…