Ongeluk naby Ogies op N12 laat geen oorlewendes nie
MPUMALANGA. – Sewe mense het gesterf toe ‘n sedan en ’n ligte afleweringsvoertuig Maandagoggend 8 Desember op die N12 tussen Ogies en Emalahleni (Witbank)…
MPUMALANGA. – Sewe mense het gesterf toe ‘n sedan en ’n ligte afleweringsvoertuig Maandagoggend 8 Desember op die N12 tussen Ogies en Emalahleni (Witbank)…
MPUMALANGA. – Vier polisielede het Maandag in die Evander-landdroshof verskyn op aanklagte van beweerde ontvoering ná ’n ondersoek deur die Valke wat sedert Januarie…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie geel vlak 2-waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik. Lees ook: Verskeie mense beseer ná 7.5-aardbewing in Japan Die waarskuwing…
GAUTENG. – Drie persone van belang, wat glo gaan help om die saak op te los, is geïdentifiseer in die ondersoek na die sluipmoord…
JAPAN. – 33 mense is beseer ná ‘n aardbewing van 7.5 op die Richterskaal Japan gisteraand getref het. Lees ook: Aardbewing van 6.9 tref…
Boerpotte: Daily lotto: R400 000 Daily Lotto Plus: R150 000 Uitslae: Daily Lotto: 16, 19, 25, 28, 36. Daily Lotto Plus: 01, 15, 19, 26, 33.
By Beefmaster lewer ons premium vleissnitte tot reg voor jou deur. Maak elke braai makliker, smaakliker en regtig trots Suid-Afrikaans. Die beste steak-snit vir…
VSA. – George Frederick Filmalter (26), wat Eric genoem is, het op 28 November tydens ‘n skietvoorval gesterf waar hy in Goldfield, Iowa gewoon…
INTERNASIONAAL. – Inwoners in beide Thailand en Kambodja het vanoggend ontruim ná gevegte tussen die twee lande uitgebreek het. Sowat vyf mense is tot…
BRASILIЁ. – Twee gewapende mans het gister agt Matisse-gravures en minstens vyf gravures deur Cândido Portinari by ‘n biblioteek in São Paulo gesteel. Lees…