18 dood nadat boot met migrante omslaan
KRETA, GRIEKELAND. – 18 mense is dood nadat ‘n boot met migrante naby Kreta omgeslaan het. Lees ook: Tsjernobil se hoofskild af ná hommeltuigaanval…
KRETA, GRIEKELAND. – 18 mense is dood nadat ‘n boot met migrante naby Kreta omgeslaan het. Lees ook: Tsjernobil se hoofskild af ná hommeltuigaanval…
LIMPOPO. – ’n 17-jarige seun is in hegtenis geneem ná die dood van ’n 16-jarige seun wat in Saselamani aan ‘n messteekwond beswyk het.…
TSJERNOBIL. – Volgens die Internasionale Agentskap vir Atoomenergie is ‘n beskermende skild wat die Tsjernobil-kernreaktor bedek vroeër die jaar in ‘n hommeltuigaanval beskadig. Lees…
INTERNASIONAAL. – Thailand het Kambodja vandag met lugaanvalle geteiken ná vegtery op die grens tussen die lande uitgebreek het. Lees ook: Indonesië dodetal styg…
VRYSTAAT. – ’n 74-jarige boer is glo Vrydagoggend, 5 Desember, tydens ‘n plaasrooftog naby Warden deur vyf verdagtes oorval, beroof en met sy eie…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook:…
Luister hier onder hoe die vermoorde Vlam, enkele ure voordat hy doodgeskiet is, met Yusuf Abramjee, die teen-misdaad-aktivis, praat. GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola,…
Boerpotte: Daily lotto: R300 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae: Daily Lotto: 05, 13, 21, 26, 34. Daily Lotto Plus: 03, 06, 14, 26, 34.
INDONESIË. – Die dodetal ná die oorstromings in Indonesië het tot meer as 900 gestyg. Lees ook: Dodetal in Indonesië styg steeds ná stormweer…
GOA, INDIË. – 25 mense is gister oorlede in ‘n brand by ‘n nagklub in Goa, Indië. Ses mense is in ‘n hospitaal met…