Nuus
NDBV gaan kriminele klag teen SAPD lê ná polisiehond Sky se dood
GAUTENG. – Die nasionale raad van dierebeskermingsverenigings (NDBV) gaan ’n dossier teen polisiebeamptes open vir beweerde oortredings van die dierebeskermingswet 71 van 1962. Die dossier kom ná die dood van…