Nuus
Idac trek Phahlane se multimiljoen-blouligsaak voorlopig terug
GAUTENG. – Die NVG se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac) het die multimiljoenrand-korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, en sy medebeskuldigdes, voorlopig teruggetrek. Die saak hou verband met…