FlySafair kan lisensie verloor oor oortreding van buitelandse eienaarskapreëls
Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering FlySafair kan hulle lisensie verloor oor die maatskappy glo die buitelandse eienaarskapreëls…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,713 op Thursday 7 November 2024.
Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering FlySafair kan hulle lisensie verloor oor die maatskappy glo die buitelandse eienaarskapreëls…
NOORD-KAAP. – Alberto Matthews wat glo op 27 Desember vir Mandy Bailey (43), sy gewese vrou, in die teenwoordigheid van haar familie in Beaconsfield…
LIMPOPO. – Zachariah Olivier (60), ‘n boer, en sy twee werknemers, Adriaan de Wet (19) en William Musoro (45), ‘n buitelandse burger, het Woensdag…
Lees ook: Thabo Bester se aansoek van rol geskrap Dr. Nandipha Magudumana verskyn vandag in die appèlhof in Bloemfontein. Sy wil hê haar inhegtenisneming…
Lees ook: Betogings in Israel na Netanyahu verdedigingsminister afdank ISRAEL. – ’n Vuurpyl van Hezbollah het Woensdag ’n oop gebied by die Ben Gurion-lughawe,…
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte is glo Donderdagoggend deur die Witrivier-blitspatrollie met agt AK-47-aanvalsgewere, ‘n R1-geweer, ‘n R5-geweer, ‘n pistool, ‘n rewolwer, twee granate en…
Lees ook: RDK-onderhoude gaan voort sonder John Hlophe ná MK-party se aansoek afgekeur is GAUTENG. – Voormalige lede van die MK-party het ‘n dringende…
WES-KAAP. ‘n Kleuter is Dinsdag dood met hondbytwonde in Begoniastraat in Groenvallei, Sedgefield, aangetref. Anelisiwe Manyana, polisiewoordvoerder, het die insident aan Nuusflits bevestig en…
Sunscreen is a crucial part of skincare, particularly in sunny regions like South Africa, where UV exposure is intense. Prolonged exposure to the sun’s…
Lees ook: Duisende mense en organisasies betoog teen Bela-wet Die kantoor van die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het die parlement verseker die…