Van geliefde hondekinders tot die wêreld se ‘lelikste’ hond
Nuusflits-lesers het gister op Nasionale Hondedag foto’s van hul geliefde hondekinders gedeel. Van klein chihuahuas tot groot American Bullies het een ding duidelik geword:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,371 op Thursday 27 August 2026.
Nuusflits-lesers het gister op Nasionale Hondedag foto’s van hul geliefde hondekinders gedeel. Van klein chihuahuas tot groot American Bullies het een ding duidelik geword:…
’n Man het vrygeloop nadat hy aangekla is in verband met ’n hond wat met ’n gewig om sy nek in die St Lucia-riviermond…
WES-KAAP. – ’n Vrou is in hegtenis geneem nadat die liggaam van haar vier maande oue baba Sondag in Delft gevind is. Volgens die…
WES-KAAP. – ’n Nuwe, minder indringende behandeling vir sekere skildklierknoppe is Woensdag vir die eerste keer in Afrika by die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad…
Net twee Curriebeker-halfeindstrydplekke is nog beskikbaar en vyf spanne is steeds in die wedloop wanneer die ligafase die naweek tot ’n einde kom.
NOORDWES. – James Mohajane (41) word deur die polisie gesoek nadat sy meisie, haar suster en haar suster se kêrel naby Makapanstad na bewering…
Suid-Afrikaners kry Vrydagoggend 28 Augustus die kans om ’n besondere maansverduistering te sien wanneer byna die hele Maan deur die Aarde se skaduwee beweeg.…
Suid-Afrikaners kan Donderdag sterk winde en reën in dele van die land verwag, terwyl die Suid-Afrikaanse Weerdiens ook teen uiters hoë brandgevaar waarsku. Volgens…
GAUTENG. – ’n 50-jarige Thaise burger is op OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat 50 voëleiers glo in ’n tuisgemaakte broeisak in…
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…