Geen beurtkrag vir dié winter nie – 300 dae sonder beurtkrag
Eskom sê Suid-Afrika kan ’n stabiele winter sonder beurtkrag verwag, met genoeg kapasiteit om in die vraag na elektrisiteit te voorsien. Eskom sê verbeterings…
Munisipale nuus, dienslewering en plaaslike regeringsake.
Eskom sê Suid-Afrika kan ’n stabiele winter sonder beurtkrag verwag, met genoeg kapasiteit om in die vraag na elektrisiteit te voorsien. Eskom sê verbeterings…
GAUTENG. – Die departement van onderwys in dié provinsie (GDO) sê sommige skole se krag is afgesny omdat hulle nie hul elektrisiteitsrekeninge betaal het…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad waarsku dat damvlakke tot 49,2% gedaal het, terwyl waterverbruik steeds hoër as die teiken bly. Hoewel die stad nie…
AfriForum het ’n finale hofoorwinning behaal wat Eskom dwing om sy kontrakte vir ondersoek beskikbaar te maak. Die uitspraak beteken dat alle ooreenkomste oor…
OOS-KAAP. – Retief Odendaal van die DA wys in ‘n foto op sosiale media swak en beskadigde elektrisiteitstrukture in Nelson Mandelabaai wat volgens hom…
Die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Dinsdag aangekondig dat dit Eskom se aansoek vir kleinhandelstabelle en strukturele aanpassing vir die finansiële jaar 2026/27…
Die departement van minerale en petroleumhulpbronne (DMPR) wil die publiek verseker dat brandstofvoorsiening in Suid-Afrika stabiel is en dat daar geen onmiddellike tekort aan…
JOHANNESBURG. – ’n Nuwe verslag van die Verenigde Nasies waarsku dat die wêreld nie meer net in ’n waterkrisis is nie, maar nou in…
WES-KAAP. – Mosselbaai-munisipaliteit het tydens ’n spesiale raadsvergadering op 6 Februarie 2026 eenparig tydelike finansiële verligting goedgekeur vir huishoudings wat deur die Januarie-brande in…
GAUTENG. – Die departement van korrektiewe dienste sê die Stad Tshwane het op grond van foutiewe rekeninginligting verkeerd opgetree deur te probeer om elektrisiteit…