Kragtige aardbewing in Filippyne lei tot talle sterftes
FILIPPYNE. – ‘n Kragtige aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het die Fillipyne Dinsdag laat getref. Tot op hede het minstens 69 persone gesterf…
FILIPPYNE. – ‘n Kragtige aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het die Fillipyne Dinsdag laat getref. Tot op hede het minstens 69 persone gesterf…
VIЁTNAM. – Elf mense is dood en 20 is vermis nadat tifoon Bualoi gister Viëtnam getref het. Winde met ‘n snelheid van meer as…
TAIWAN. – 14 mense is in Taiwan in stormvloede dood nadat supertifoon Ragasa, een van die sterkste orkane die jaar, gister op die gebied…
INTERNASIONAAL. – Supertifoon Ragasa, die sterkste storm hierdie jaar, is op pad na suidelike China nadat dit die Filippyne getref het. Sowat drie mense…
FILIPPYNE. – ‘n Supertifoon, deur plaaslike owerhede as moontlik “katastrofies” beskryf, het die Filippyne vandag getref. Duisende mense is ontruim. Lees ook: Vyf mense…
KAMCHATKA, RUSLAND. – ‘n Aardbewing van 7.8 op die Richterskaal het vanoggend Kamchatka in Rusland getref. ‘n Tsoenami-waarskuwing is vir die gebied en so…
RUSLAND. – ‘n Aardbewing wat 7.4 op die Richterskaal meet, het vanoggend Kamchatka in Rusland getref. Lees ook: Tsoenami – golwe tref gebiede in…
AFGHANISTAN. – ’n Naskok van 5.6 op die Richterskaal het Afghanistan gisteraand getref ná Sondag se 6.0-aardbewing. Dit is die derde aardskudding in ses…
AFGHANISTAN. – ’n Naskok van 5.2 op die Richterskaal het Afghanistan gister getref nadat ’n aardbewing van 6.0 meer as 1 400 mense gedood het…
SOEDAN. – Minstens 1 000 mense het Sondag in die Marra-gebergte, Soedan, in ’n grondstorting omgekom. Lees ook: Verskeie mense dood in aardbewing in…