Regering keur bykomende waarborge vir Transnet goed
Die regering het op 25 Julie 2025 ’n bykomende waarborg van R48,6 miljard aan Transnet toegestaan om skuldverlossing oor die volgende vyf jaar te…
Die regering het op 25 Julie 2025 ’n bykomende waarborg van R48,6 miljard aan Transnet toegestaan om skuldverlossing oor die volgende vyf jaar te…
GAUTENG. – ’n Konstabel van Wierdabrug-polisiekantoor en ’n senior advokaat van die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria is Vrydag op aanklagte van afpersing deur die…
WES-KAAP. – As deel van die ondersoek na die verdwyning van Joshlin Smith (7) het polisiebeamptes Vrydagmiddag opnuut op die Middelpos- informele nedersetting in…
WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het op 18 Julie vermis geraak. Sedertdien is soektogte na hom sonder sukses geloods.…
Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het verbruikers in kennis gestel van ’n produkherroeping wat van toepassing is op die volgende Ford-voertuie: Ford Ranger, Everest, EcoSport…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het aangekondig dat Jaguar E-PACE-modelle van 2020 tot 2024 herroep word weens ’n probleem met die passasiers-lugkussing. Jaguar Land Rover…
MPUMALANGA. – Nkosingiphile Ntiwane (3) van Mshadza Trust in Masoyi het op 20 Julie spoorloos vermis geraak. Die polisie het die publiek versoek om…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het op 21 Julie 2025 ‘n regterlike kommissie van ondersoek ingestel na beweerde kriminele gedrag, politieke inmenging en korrupsie…
WES-KAAP. – Opwinding en trots het natuurliefhebbers van die Tuinroete en elders aan die gons gehad toe die bekende Knysna-olifant onlangs op ‘n plaas…
WES-KAAP. – FC Conradie (39), die hoof- uitvoerende beampte en mede-eienaar van die private Gondwana-wildreservaat, is Dinsdagoggend 23 Julie oorlede nadat hy deur ’n…