ANC beweer vergaderingsnotules van relevante tydperk is weg
Hulle het ook gemaan die DA moenie die rekords misbruik nie en moet die Popi-wet in gedagte hou wanneer hulle die rekords ontvang.
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Hulle het ook gemaan die DA moenie die rekords misbruik nie en moet die Popi-wet in gedagte hou wanneer hulle die rekords ontvang.
Dit volg na die konstitusionele hof die ANC beveel het om alle kaderontplooiingsrekords vanaf 1 Januarie 2013 aan die DA te oorhandig.
Die DA wou ook hê die ANC se kaderontplooiing moet onkonstitusioneel verklaar word.
Malema het gesê die kandidate moet kwalifikasies hê om ‘n ernstige bydrae in die parlement te lewer.
EFF-lede het nou gesê hulle gaan die geleentheid boikot, aangesien hulle leiers nie daaraan gaan deelneem nie.
Amerikaners sal in Maart kan stem vir die Republikeinse kandidaat vir die presidentskap.
Die eerste aanval, waarin 14 mense oorlede is, was by die kantoor van ‘n onafhanklike verkiesing kandidaat in Pishin.
Die EFF het 18.6% van die stemme gekry en die DA het 17.3% gekry.
Haar woning was onlangs die teiken van “swatting”. Dis wanneer poetsbakkers nooddienste bel om ’n swaargewapende polisie-eenheid na 'n huis uit te roep sonder…
Peter de Villiers is weens beweringe van seksuele wangedrag wat ondersoek word uit aktiwiteite van die GOOD- politieke party geskors.