Informele skuiling vir herwinnaars in brand vernietig
GAUTENG. – ‘n Informele skuiling vir herwinnaars van afval in Sunnyside, Pretoria, is Saterdagmiddag in ‘n brand vernietig. Tebogo Maake, vir die Stad Tshwane…
GAUTENG. – ‘n Informele skuiling vir herwinnaars van afval in Sunnyside, Pretoria, is Saterdagmiddag in ‘n brand vernietig. Tebogo Maake, vir die Stad Tshwane…
NOORD-KAAP. – ‘n Brand het Maandagaand net voor middernag by die St Patrick’s Christian Brothers College (CBC) se koshuis in Kimberly uitgebreek. Die polisie…
VRYSTAAT. – ‘n Paartjie, onderskeidelik 23 en 25 jaar oud, is deur die Reitz-polisie gearresteer nadat ‘n babameisie (7 mnde.) en ‘n kleuterseun (1…
WES-KAAP. – ‘n Vrou sal vandag in die hof voorkom nadat Kelly Smith, ma van die vermiste Joshlin Smith, se plakkershut in die Middelpos-…
GAUTENG. – ‘n Brand by Hoërskool Riverlea, wat 230 leerlinge raak, het Sondagaand 11 klaskamers vernietig. Kol. Mavela Masondo bevestig die polisie het ‘n…
KAAPSTAD. – Brandbestryders in Kaapstad het hul hande vol gehad met veldbrande in Tokai. Twee brande is onder beheer, maar ’n vuur naby die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Huis het Woensdagmiddag in Inverleighweg, Malvern, aan die brand geraak. Die inwoners is vir rookinaseming behandel, maar hulle honde kon nie…
GAUTENG. – Nadat die noodgevalle-eenheid van die Tembisa-hospitaal Saterdagaand afgebrand het, het die eenheid langs dit ook vanoggend gebrand. Die departement het om 07:00…
GAUTENG. – Pasiënte van die ongeluk-en-noodgevalle-eenheid van dieTembisa- provinsiale tersiêre hospitaal moes Saterdagmiddag tydens ‘n brand ontruim word. Motalatale Modiba, die woordvoerder vir die…
GAUTENG. – ‘n Brand het vanoggend in WF Nkomostraat, naby Zeilerstraat, Pretoria-Wes, op twee busse uitgebreek. Brandweerdienste van Sentraal en Philip Nel Park het…