Moontlike uitbraak van stafilokokkus-infeksie aangemeld
Waarskuwing: Foto kan sensitiewe lesers ontstel GAUTENG. – Ongeveer 30 gevalle van vermoedelik stafilokokkus-infeksie is by die Jack Hindon-kliniek in Pretoria-Noord behandel. Rdl. Rina…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
Waarskuwing: Foto kan sensitiewe lesers ontstel GAUTENG. – Ongeveer 30 gevalle van vermoedelik stafilokokkus-infeksie is by die Jack Hindon-kliniek in Pretoria-Noord behandel. Rdl. Rina…
AUSTRALIë. – ‘n Man van Nieu-Suid-Wallis is die eerste in die wêreld om met ‘n kunsmatige hart van titanium na 100 dae uit ‘n…
UGANDA. – ’n Kind (4) is die tweede persoon wat aan Ebola dood is in Uganda sedert ’n uitbraak van die siekte op 30…
REPUBLIEK DIE KONGO. – Die WGO het gesê daar is ‘n sterk moontlikheid dat die sterfgevalle in een dorp in die Kongo weens “vergiftiging…
Die departement van gesondheid het aangekondig drie nuwe gevalle van A-pokke is in Ekurhuleni, Gauteng, aangemeld. Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds Die…
KONGO. – Sowat 1 100 gevalle van ‘n onbekende siekte is in die Republiek die Kongo aangemeld. Minstens 60 mense is reeds aan die…
NAMIBIë. – Michelle en Neels Saaiman van Windhoek het ‘n sosialemediaplasing gemaak nadat hulle vir die afgelope sewe maande die nagevolge hanteer wat hulle…
Die Nasionale Departement van Gesondheid is steeds met MPV-inenting vir meisieleerlinge by openbare, spesiale, privaat en onafhanklike skole besig. Spanne gesondheidswerkers besoek tot 31…
KZN. – Vier volwassenes in KwaZulu-Natal is positief getoets vir hand-voet-en-mondsiekte. Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds Die kindergevalle in die provinsie het…
TEXAS, VSA. – ’n Oningeënte kind in Texas is oorlede aan masels na ’n uitbraak van die siekte in die VSA. Lees ook: Uitbraak…