Sowat 50 mense sterf skielik in Kongo aan onbekende siekte
REPUBLIEK DIE KONGO. – Sowat 50 mense is skielik in die Republiek die Kongo oorlede aan ‘n onbekende siekte. Volgens die WGO en dokters…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
REPUBLIEK DIE KONGO. – Sowat 50 mense is skielik in die Republiek die Kongo oorlede aan ‘n onbekende siekte. Volgens die WGO en dokters…
Beeldopnames in berig. GAUTENG. – Die Pick n Pay in Blu Valley Centre in Centurion is Vrydag deur die Stad Tshwane saam met die…
VSA. – Tranyelle Harshman (32) het op 10 Februarie by haar huis in Byron, Wyoming, eers haar vier dogters geskiet, voordat sy die vuurwapen…
VATIKAAN. – Die Vatikaan het bekendgemaak pous Franciskus (88) het dubbele longontsteking ontwikkel na hy verlede week in die hospitaal opgeneem is. Lees ook:…
UGANDA. – Uganda het al agt pasiënte wat behandeling moes ontvang vir Ebola ontslaan na elke pasiënt twee negatiewe toetsuitslae in 72 uur gehad het.…
KZN. – Die gesondheids-LUR, Nomagugu Simelane, het gister tydens ’n besoek aan Laerskool Lenham gesê die gevalle van hand-voet-en-mondsiekte het oornag tot 195 gevalle…
KZN. – Die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid het bekendgemaak daar is nou 168 gevalle van hand-voet-en-mondsiekte in KZN. Lees ook: Nóg gevalle van hand-voet-en-mondsiekte…
KZN. – Daar is nou 117 gevalle van hand-voet-en-mondsiekte in Durban volgens die departement van gesondheid. Lees ook: Ouers aangeraai om siek kinders by…
KZN. – Ouers in KZN word aangemoedig om siek kinders by die huis te hou na 36 gevalle van hand-voet-en-mondsiekte in Durban bevestig is.…
PHOENIX, KWAZULU-NATAL. – Sowat sewe leerlinge het hand-voet-en-mondsiekte by ’n skool in Phoenix, KZN onder lede. Verskeie leerlinge in graad 1, graad 2 en…