Liggaam gevind van man wat tydens storm sterf
MAGWAVENI, KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man, wat vermis was na ‘n tornado Maandagmiddag verwoesting gesaai het, is by sy ineengestorte woonstruktuur gevind.…
MAGWAVENI, KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man, wat vermis was na ‘n tornado Maandagmiddag verwoesting gesaai het, is by sy ineengestorte woonstruktuur gevind.…
Lees ook: Waarskuwing vir sneeu in verskeie provinsies uitgereik Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 6-waarskuwing vir sneeu tot môre in vyf provinsies uitgereik.…
Lees ook: Twee vissermanne gered na boot omslaan HOUTBAAI. – Die NSRI het 17 vissermanne en hulle boot met die hulp van verskeie ander…
TONGAAT, KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (39) het gesterf toe ‘n storm Maandagmiddag ‘n muur van ‘n huis in Ramarylaan laat meegee het. Reaction Unit…
Waarskuwing: Kru taalgebruik in video. KWAZULU-NATAL. – Video’s en foto’s van ‘n tornado wat die area van Tongaat en omliggende areas getref het, word…
OOS-KAAP. – Inwoners in die Lapland-area word gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n dam waarvan die wal kan meegee. Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners en…
TEXAS, VSA. – Die liggaam van ’n vermiste vrou is vandeesweek in ’n krokodil se kake in die Horspen-vleiland in Texas ontdek. Volgens die…
KWAZULU-NATAL. – Simba en Nala, leeuwelpies van ongeveer 4 maande, is as rondloperdiere in ‘n plek van veiligheid geplaas nadat hulle by ‘n huis…
OOS-KAAP. – ‘n Grootwithaai het by Great Kei, Komga, op die strand uitgespoel. Christian Stopforth van Drone Fanatics SA het die foto’s gedeel en…
Lees ook: KYK: Vliegtuig enjin slaan aan die brand kort voor opstyging DALLAS, VSA. – ‘n Boeing 737-800 is gister op video vasgevang waar…