Witrenosterkarkas, horing intakt, op plaas ontdek
LIMPOPO. – ‘n Witrenosterkarkas, met die horing nog intakt, is Maandagoggend net na middernag in die Dwaalboom-area op ‘n plaas ontdek. Twee verdagtes is…
LIMPOPO. – ‘n Witrenosterkarkas, met die horing nog intakt, is Maandagoggend net na middernag in die Dwaalboom-area op ‘n plaas ontdek. Twee verdagtes is…
Lees ook: Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondverskuiwing PAPOEA NIEU-GUINEE. – Volgens owerhede in Papoea Nieu-Guinee is die 7 900 mense…
KWAZULU-NATAL. – Bemanning van die seiljag Tipsy is Vrydag tydens ‘n geskiedkundige redding ter see gered nadat hulle die Vasco da Gama Ocean Race…
‘n Aardbewing kon vanoggend net voor 06:00 van die Vrystaat tot in Gauteng gevoel word. Dit het 3.7 op die Richterskaal gemeet en was…
KWAZULU-NATAL. – Nick Evans, ‘n gesoute slangvanger, vertel hoe ‘n enorme luislang onlangs in ‘n kamer in Inanda-vallei van ‘n gordynreling afgehaal is. Die…
CARLETONVILLE, GAUTENG. – ’n Klein aardskudding het om 14:21 Vrydagmiddag op Carletonville plaasgevind. Volgens Volcano Discovery het die skudding 3.1 op die Richterskaal gemeet.…
MOSSELBAAI, WES-KAAP. – ‘n Plaaslike visserman is Dinsdagaand omstreeks 22:15 by Beacon Wharf, naby Mosselbaaihawe, van verdrinking gered. Johan Ehlers van NSRI in Mosselbaai…
NOORDWES. – Michael Rossouw (27) is Sondagaand deur twee pitbull-terriërs van bure oorkant die pad verskeur toe hy by sy ma se huis in…
Suid-Afrika se uitstalling by die Chelsea-blommeskou het ’n goue medalje, ’n toekenning van uitnemendheid (Best Exhibit in the Great Pavilion) en ’n toekenning vir…
NAMIBIË. – Boland Snake Removals het onlangs ’n video gedeel van ’n swartmamba wat dood is toe hy in ’n motorfiets se wiel verstrengel…