Ultimatum aan Ramaphosa ná Whitfield-verwydering
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n 48-uur ultimatum aan president Cyril Ramaphosa gestel nadat hy Andrew Whitfield as adjunkminister van handel, nywerheid…
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n 48-uur ultimatum aan president Cyril Ramaphosa gestel nadat hy Andrew Whitfield as adjunkminister van handel, nywerheid…
WES-KAAP. – Drezene Jonkerman (39), wat Ashwin Jonkerman (7), haar seun, op 11 Augustus 2024 verwurg het, toe sy die kind se pa in…
Jan Bloed neem jou na die bendewêreld van Johannesburg en vertel van ‘n voormalige geharde bendeleier wat nou ‘n pastoor is wat teen misdaad…
Chris Steyn, oftewel Plakkies, wenner van Die Kontrak-Seisoen 3, het sy stem by dié van Bella (Coleske), ‘n liedjieskrywer van formaat, gevoeg. ‘n Sielvolle…
NASIONAAL. – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) sê die Onteieningswet Nr. 13 van 2024 sit wel die wetlike prosedures vir staatsonteiening uiteen, maar gee nie…
GAUTENG. – Altesaam 181 laboratoriumbevestigde gevalle van masels is vanaf 1 Januarie tot 13 Junie in veral die distrikte van Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni…
NASIONAAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat Suid-Afrika vandag, Donderdag 19 Junie, die invoerverbod op alle pluimvee- en pluimveeprodukte vanaf…
GAUTENG. – Julius Malema, die leier van die Economic Freedom Fighters, se visumaansoek vir ‘n besoek aan die Verenigde Koninkryk is geweier. Die amptelike…
Die SAPD sê die organisasie het die afgelope drie jaar 30 393 jongmense in diens geneem om misdaad te bekamp. Brig. Athlenda Mathe, nasionale…
AfriForum, die burgerregteorganisasie, dring by Barbara Creecy, die minister van vervoer, daarop aan om as gevolg van die agterstand van meer as 730 000…