Stad Kaapstad begin slaggate tydelik herstel
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het Woensdag tydelike herstelwerk aan slaggate in Gugulethu, Manenberg en Nuweland begin. Rdl. Rob Quintas, burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit,…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het Woensdag tydelike herstelwerk aan slaggate in Gugulethu, Manenberg en Nuweland begin. Rdl. Rob Quintas, burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit,…
NASIONAAL. – President Cyril Ramaphosa sal volgens die presidensie die land Sondag om 19:00 toespreek. Die toespraak sal nasionale veiligheidsontwikkelings behels wat voortspruit uit…
WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag ’n klag van bedrog teen Senzo Mchunu, die polisieminister, by die Kaapstad-Sentraal-polisiekantoor aanhangig gemaak oor beweerde…
GAUTENG. – Die departement van basiese onderwys is bewus van vertragings in die betaling van toelaes aan sommige onderwys- en algemene skoolassistente onder Fase…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se brand-en-reddingsdiens het tussen Vrydag 27 Junie en Sondag 6 Julie 162 motorvoertuigongelukke en 74 voorvalle waarin voetgangers betrokke…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het op 2 Julie 2025 die publiek daaraan herinner dat die reg op toegang tot gesondheidsorg in Suid-Afrika…
VSA. – Jimmy Swaggart (90), bekende Amerikaanse televangelis, pastoor, mediamagnaat, skrywer en gospelmusiekkunstenaar, is Dinsdag oorlede. Hy het in die tagtigerjare reuse-skares getrek met…
WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het strafregtelike klagtes teen die minister van hoër onderwys en opleiding, dr. Nobuhle Nkabane, ingedien, vir die beweerde…
GAUTENG. – Misleidende berigte dat liggame in die lykshuis van Helen Joseph-hospitaal in Aucklandpark in limbo gelaat is, is Sondag deur die Gautengse departement…
KWAZULU-NATAL. – Die koninklike familie van die Zulu-nasie het die afsterwe van uNdlunkulu Thoko Gladys Zulu met hartseer in ‘n verklaring aangekondig. Die verklaring…