Bitcoin bereik vir die eerste keer $100,000
Bitcoin, die wêreld se grootste kriptogeldeenheid, het vir die eerste keer in sy geskiedenis die $100,000-merk oorskry. Teen vroegoggend op 5 Desember het Bitcoin…
Finansiële nuus, geldsake en persoonlike finansies.
Bitcoin, die wêreld se grootste kriptogeldeenheid, het vir die eerste keer in sy geskiedenis die $100,000-merk oorskry. Teen vroegoggend op 5 Desember het Bitcoin…
South African Airways (SAA) staar moontlike ontwrigting in die gesig ná die SAA Pilots Association (SAAPA) aangekondig het dat hul lede Donderdag, 5 Desember…
Die Amerikaanse Departement van Justisie (DOJ) het voorgestel dat Google sy Chrome-webblaaier verkoop as deel van maatreëls om sy monopolie oor aanlynsoektogte te beëindig.…
Apple het aangekondig dat hulle tot $1 m. sal betaal aan enige persoon wat ‘n fout in hul nuwe Private Cloud Compute (PCC)-platform kan…
Microsoft het sy grootste bug bounty-program nog aangekondig, genaamd Zero Day Quest, met $4 m. (ongeveer R76 m.) beskikbaar vir kuberkrakers en sekuriteitsnavorsers wat…
GAUTENG en LIMPOPO. – Planne vir ‘n hoëspoed-treinnetwerk wat Limpopo en Gauteng met mekaar sal verbind, gaan voort. Ndavhe Ramakuela, woordvoerder vir Limpopo se…
GAUTENG. – Michael Harry Lomas (77), uitgelewer van die Verenigde Koninkryk, het op 65 aanklagte van Eskom-korrupsie van R1.4 bn. in die Kempton Park-landdroshof…
Lesetja Kganyago, goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, het die jaarlikse repokoers met 25 basispunte tot op 8 % verlaag. Dit sal op 20 September…
NOORD-KAAP. – Munisipale personeel in Kimberley het teen Donderdag verlede week reeds hulle 40-uur-werkweek voltooi. Dit het veroorsaak dat ‘n stukkende waterpyp in Kenilworth…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Loodgieter van die provinsie het op Saterdag 31 Augustus die Lotto plus 2 Jackpot van meer as R38 m. gewen. Die…