President se bedanking deur MK geëis
Die MK-party het ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa oorhandig, waarin hulle sy bedanking eis. Daar word van die president verwag om op 18…
Die MK-party het ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa oorhandig, waarin hulle sy bedanking eis. Daar word van die president verwag om op 18…
GAUTENG. – Barbara Creecy, die minister van vervoer, het die padverkeersongelukkefonds (POF) se raad vir direkteure ontbind weens volgehoue bestuurs- en operasionele probleme wat…
Onderhandelinge tussen Solidariteit en FlySafair oor verbeterde diensvoorwaardes vir die maatskappy se vlieëniers het ná drie maande op ’n dooiepunt uitgeloop. Die finale aanbod…
VRYSTAAT. – Ses vroulike versorgers het gister (Dinsdag) in die Welkom-landdroshof voorgekom nadat ‘n bejaarde vrou (81) in ‘n versorgingsoord in Dagbreek, Welkom, met…
GAUTENG. – Dr. Kgosi Letlape, ActionSA-parlementslid en lid van die gesondheidsportefeuljekomitee, het Maandag strafregtelike klagtes teen Discovery, Medscheme en GEMS ingedien. Die klagtes behels…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou het bevestig bek-en-klouseer is op 10 Julie op ‘n kommersiële plaas in die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, in die…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, het inwoners aangemoedig om deel te neem aan die openbare deelnameproses rakende dié stad se langtermynplan vir…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) beveel om lt.kol. Ralda Breedt tot kolonel te bevorder nadat…
GAUTENG. – Senzo Mchunu, die polisieminister, is op verpligte betaalde verlof geplaas en ‘n geregtelike kommissie van ondersoek onder leiding van die waarnemende adjunkhoofregter…
GAUTENG. – Lt.genl. Mzwandile Petros (62), die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se uitvoerende hoof vir ondernemingsveiligheid en voldoening, is as voorsorgmaatreël geskors hangende die…